Afrikaans Bible

PSALMS 133

PSALMS

Return to Index

Chapter 134

1

'n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!

2

Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!

3

Mag die HERE jou se├źn uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

PSALMS 135

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Software is Available At These Sites: