Afrikaans Bible

PSALMS 2

PSALMS

Return to Index

Chapter 3

1


 

  'n Psalm van Dawid toe hy gevlug het vir sy seun Absalom.  

 

 


2


 

     

 

 


3


 

  Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.  

 

 


4


 

  Maar U, HERE, is 'n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.  

 

 


5


 

  Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.  

 

 


6


 

  Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.  

 

 


7


 

  Ek sal nie vrees vir tien duisende van mense wat rondom teen my gereed staan nie.  

 

 


8


 

  Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek. [ (Psalms 3:9) Die heil behoort aan die HERE; laat u seën wees oor u volk! Sela. ]  

 

 


PSALMS 4

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Software is Available At These Sites: